Songtexte.com Drucklogo

Dink Jy Nie Meer Aan My Nie Songtext
von Elizma Theron

Dink Jy Nie Meer Aan My Nie Songtext

Jy het gedink daars n kans dat ons twee weer
Net nog n keer kan vergeet en probeer
Om al die dinge te los wat mekaar seer maak
Ek was bereid om te sê ek is jammer
En alles van my wat jou pla te verander
Jy het geglimlag, gesê dis nie nodig nie
Sê my
Dink jy nie meer aan my
Dink jy nie meer aan my
Want my hart roep jou
Brand die vure nie meer by jou, vir my
Jy't my gesoen en gesê jy is bly dat
Tyd ons geleer het en ons weer n kans vat
Dit wat ons het is amazing het jy gesê
Ek wag al vir dae om jou stem weer te hoor
Ek kannie help om te dink dat ek jou weer verloor het
Nou lê ek en wonder of iemand daar Lanks jou lê.
Sê my
Dink jy nie meer aan my
Dink jy nie meer aan my
Want my hart roep jou
Brand die vure nie meer by jou
Sê my
Dink jy nie meer aan my
Dink jy nie meer aan my
Want my hart roep jou
Brand die vure nie meer by jou, vir my

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Elizma Theron

Quiz
In welcher Jury sitzt Dieter Bohlen?

Fans

»Dink Jy Nie Meer Aan My Nie« gefällt bisher niemandem.