Songtexte.com Drucklogo

Mode Songtext
von Elandré

Mode Songtext

Elke liewe lieflike letter van jou naam
Daar′s 'n draf in my stap, vir jou trek ek my beste aan
Wat ek nie als sal doen, verander gou my naam
Betaal dit in, maak my dun
Sekere dinge

Bly maar in die mode
Ontrafeling, ja dit is in die mode
Al die goed wat geld kan bring, ja mode
Onthou maar net waar jy begin
Onthou maar net waar jy begin

Onthou maar net waar jy begin

Dink maar deeglik deur voor jy dit spandeer
Betaal dit af tot in ewigheid of meer
Altyd aan die werk jy bou ′n nuwe profiel
Moet net nie vergeet van jou hart, jou lyf, jou siel
Vergeet van mode ontrafeling, ja dit is in die mode
Al die goed wat geld kan bring, ja mode
Onthou maar net waar jy begin
Onthou maar net waar jy begin


Onthou maar net waar jy begin

Onthou maar net waar jy begin

Die lewe is 'n loopplank, so stap dit uit
Grimering oor al jou self verwyt
'N Spieëlbeeld van wat jy kan wees
Net buite bereik
Sê my wat sal jy doen vir dit en
Is jy nog bereid vir mode
Dit bly net mode

Mode ontrafeling, ja dit is in die mode
Al die goed wat geld kan bring, ja mode
Onthou maar net waar jy begin
Onthou maar net waar jy begin

Mode ontrafeling, ja dit is in die mode
Al die goed wat geld kan bring, ja mode
Onthou maar net waar jy begin
Onthou maar net waar jy begin


Mode ontrafeling, ja dit is in die mode
Al die goed wat geld kan bring, ja mode
Onthou maar net waar jy begin
Onthou maar net waar jy begin

Onthou maar net waar jy begin

Onthou maar net waar jy begin

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Elandré

Quiz
Wer ist gemeint mit „The King of Pop“?

Fans

»Mode« gefällt bisher niemandem.