Songtexte.com Drucklogo

Dag & Nag Songtext
von Elandré

Dag & Nag Songtext

Lila, laventel, liefde
Luister na my
Die ergste is verby
Skielik kom die son op
Vir net jou en my
Dis goed om so te voel
Soos jy my laat voel

Want in die dag en nag
Ek′s aan die wag
Vir meer van jou, jou lyf, en oh
Ek dink, ek dink aan trou
Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou
Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou
(Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou)


Wie weet waarheen die wind waai
Die seesand bly sit
Ek sien jou in dit
Jy't soos met daai skulpies
My hart nogsteeds beet
Gesê ek moet weet jy′s nooit verkeerd
Behalwe daai keer, ek moes dit net sê
Ek was op die ou end
Net wat jy wil hê

Want in die dag en nag
Ek's aan die wag
Vir meer van jou, jou lyf, en oh
Ek dink, ek dink aan trou
Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou
Ongeag jy sê dit sag
Belowe sonder om te lag
Jy kan my maar vertrou
Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou
Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou

Jy vat verligting in al hierdie rigtings verby
Oggend tot aand, elke dag van die maand, vat my
Ek gee dit weg, sonder geveg, kan ons saam hierdie brander ry?


Want in die dag en nag
Ek's aan die wag
Vir meer van jou, jou lyf, en oh
Ek dink, ek dink aan trou
Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou
Ongeag jy sê dit sag
Belowe sonder om te lag
Jy kan my maar vertrou
Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou

Dag en nag
Jy′s aan die wag
Vir meer van my, my lyf, en oh
Jy dink, jy dink aan trou
Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou
Ongeag jy sê dit sag
Belowe sonder om te lag
Jy kan my maar vertrou
Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou
Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou

Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou
Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou
(Die lig gaan van goud na pink na blou)
(Nog ′n dag in paradys met jou)
Die lig gaan van goud na pink na blou
Nog 'n dag in paradys met jou

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Elandré

Quiz
Wer ist gemeint mit „The King of Pop“?

Fans

»Dag & Nag« gefällt bisher niemandem.