Songtexte.com Drucklogo

Plaasdorp Songtext
von DJ Ossewa

Plaasdorp Songtext

Die ou plaasdorp lyk steeds dieselle
Na al die dae in staats hotelle
Hy haal n halfjack uit
En drink n dop op al sy pelle
Hy haal n tiekie uit en gooi n trippel
Hy dra n ring deur sy linker nippel
Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien
En daar's net een garage, n bottelstoor
N sinkdakhuis en n poskantoor
Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien
En daar's net een garage, n bottelstoor
N sinkdakhuis en n poskantoor
Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien
Hy haal n vynil uit sy harley
Hy dig n tune van bob marley
Hy like die kus beslis
Maar hy hou nie van transvaal nie


Hy haal n banky uit en rol n bielie
N ding so dik soos n vrystaat mielie
Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien
En daar's net een garage, n bottelstoor
N sinkdakhuis en n poskantoor
Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien
En daar's net een garage, n bottelstoor
N sinkdakhuis en n poskantoor
Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien...
...en daar's net een garage, n bottelstoor
N sinkdakhuis en n poskantoor
Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien
En daar's net een garage, n bottelstoor
N sinkdakhuis en n poskantoor
Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien
Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien
Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von DJ Ossewa

Fans

»Plaasdorp« gefällt bisher niemandem.