Songtexte.com Drucklogo

Onder Beheer Songtext
von Die Heuwels Fantasties

Onder Beheer Songtext

Onder mooi weer
Onder beheer
Onder mooi weer
Nou is ek gelukkig
En onder beheer
Ek het net vir oomblik vergeet
My hele lewe lank
Al onder beheer

Onder mooi weer
Onder beheer
Onder mooi weer
Nou is ek gelukkig
En onder beheer
Ek het net vir oomblik vergeet
My hele lewe lank
Al onder beheer


Elke aand ′n nuwe begin
'N nuwe afdeling
′N blitskursus
In rusversteuring
Ek sê nou
Ons optrede was baanbreker
Baanbreker werk
Verseker
Dis dalk beter dat ons so bly dink
Miskien kan ons
Die post depressie vryspring
Ek werk hard aan my lag plooie
'N mengelmoes metamorfose

Algehele wanbeheer

Dink aan jou ouers voor jy ja se

Onder mooi weer
En onder beheer
Onder mooi weer
Nou's ek gelukkig
En onder beheer
Ek het net vir ′n oomblik vergeet
My hele lewe lank al onder beheer


Gisteraand was soos ′n aardbewing
Grootskaalse verwoesting
Ek kan nie als onthou nie
Ons het letterlik
Al die antwoorde
Tot al die vrae besit
Net in die binnekring
Mekaar se lofsang sing
Totaal wan aangepas tot die samelewing
Enorme ontkoppeling
Myself vergryp aan lokale verdowing

Algehele wanbeheer

Dink aan jou ouers voor jy ja se

En onder beheer

Onder mooi weer
En onder beheer
Onder mooi weer
Nou's ek gelukkig
En onder beheer
Ek het net vir ′n oomblik vergeet
My hele lewe lank al onder beheer

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Die Heuwels Fantasties

Fans

»Onder Beheer« gefällt bisher niemandem.