Songtexte.com Drucklogo

Jonk Tot More Songtext
von Die Heuwels Fantasties

Jonk Tot More Songtext

Ek sal seker maar
Moet ophou lieg vir jou
Dit raak moeilik
Om my opmaak
Stories te onthou

Jy weet ek droom net
Jy weet ek droom net oor jou
Ek is aan jou kant
Hierdie belofte
Jonk tot môre

Hierdie belofte
Jonk tot môre


Bloei jy nie meer nie
Hoe moet ek dan weet
Jy is seer
Almal praat
Die heeltyd te veel
Almal opgesaal
Te besig om hul
Bagasie met mekaar te deel

Ek sal seker maar
Beter na myself moet kyk
Jy het al lank genoeg bekommer oor my

Om met jouself
Te kan oorlewe
Sal jy jouself moet kan vergewe
Ek is aan jou kant
Hierdie belofte
Jonk tot môre

Hierdie belofte
Jonk tot môre

Bloei jy nie meer nie
Hoe moet ek dan weet
Jy is seer
Almal praat
Die heeltyd te veel
Almal opgesaal
Te besig om hul
Bagasie met mekaar te deel


Ons is net wat ons is
Al is alles
Heeltemal iets anders

Als is alles
Ons is net wat ons is
Al is alles
Heeltemal iets anders

Bloei jy nie meer nie

Hoe moet ek dan weet (als is alles)
Jy is seer
Almal praat
Die heeltyd te veel
Almal praat
Heeltemal iets anders

Bloei jy nie meer nie (als is alles)
Hoe moet ek dan weet
Jy is seer (ons is net wat ons is)
Almal praat
Die heeltyd te veel (als is alles)
Almal praat
Heeltemal iets anders

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Die Heuwels Fantasties

Quiz
Wer will in seinem Song aufgeweckt werden?

Fans

»Jonk Tot More« gefällt bisher niemandem.