Songtexte.com Drucklogo

Goeiemore Suid Afrika Songtext
von Die Heuwels Fantasties

Goeiemore Suid Afrika Songtext

Daar is niks hier binne my nie
Gee my ′n nice big one
Eks totally corrupted
Gee my 'n nice big one

Die struggle continues uninterrupted
Moenie rondfok nie
Moenie rondfok nie

Goeiemôre Suid Afrika
Nee, lekker en jy my bra?
Goeiemôre Suid Afrika
Goodbye, goodbye, goodbye


Ek soek net ′n lekker vibe
Ek soek dit now-now
I want a Merc en 'n lening
Ek soek dit now-now

Die struggle is real
Hier onder die sambreel
Ek soek net te veel
Coca-Cola in my keel
Ek soek dit now-now
Ek soek dit now-now

Goeiemôre Suid Afrika
Nee, lekker en jy my bra?
Goeiemôre Suid Afrika
Goodbye, goodbye

Goeiemôre Suid Afrika
Nee, lekker en jy my bra?
Goeiemôre Suid Afrika
Goodbye, goodbye, goodbye

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Die Heuwels Fantasties

Fans

»Goeiemore Suid Afrika« gefällt bisher niemandem.