Songtexte.com Drucklogo

Ek Sou Wou Songtext
von Die Heuwels Fantasties

Ek Sou Wou Songtext

Asemrowend
Wonderwerk
Vuurwerk
Wie wil werk
Die kroeg sit langs die kerk
Wie weet waar is al die gevaar
Al die gevaar is daar waar
Al die mense kom bymekaar

Aksie
Reaksie
Transaksie
Aksie satisfaksie

Wie weet waar al die dooie poppe dans
Al die dooie poppe dans
Waar al die kerke leeg staan
Wie weet waar is al die gevaar
Al die gevaar is daar waar
Al die mense kom bymekaar


Sou jy wou sê
Jy was daar

As ek wou
Sou ek
Sê my gou
As jy sou wou
Sê my nou

As ek wou
Sou ek
Sê my gou
As jy sou wou
Sê my nou


Groepsdruk
Groepswoeps
Muurangelier
Of nie een van die bogenoemde nie
Vasvra
Regraai
Spitbraai
Blaarslaai
Dinge raak anti-sosiaal
Verenig rondstaan en op my eie rondval

Aksie satisfaksie

As ek wou
Sou ek
Sê my gou
As jy sou wou
Sê my nou

As ek wou
Sou ek
Sê my gou
As jy sou wou
Sê my nou

Sou jy wou sê
Jy was daar

As ek wou
Sou ek
Sê my gou
As jy sou wou
Sê my nou

As ek wou
Sou ek
Sê my gou
As jy sou wou
Sê my nou

Ek sou wou voel
Hoe dit voel
Om te voel

As jy sou wou

Hoe dit voel
Om te voel

Ek sou wou

Ek sou wou voel
Hoe dit voel
Om te voel

Ek sou wou

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Die Heuwels Fantasties

Quiz
Wer singt das Lied „Haus am See“?

Fans

»Ek Sou Wou« gefällt bisher niemandem.