Songtexte.com Drucklogo

Drome en Ligte Songtext
von Die Heuwels Fantasties

Drome en Ligte Songtext

Die klimaat
Hier in die Kaap
Is goed genoeg
Om in die aand
Kaal te wees op straat
Die ouers en die polisie
En almal anders uit
Ons verlede uit
Wat ons aanjaag
Sukkel om ons in te haal
Ons is wakker
Almal anders slaap

Haal hard asem hier in my nek
Klam skaamhare
Hotelbed
Ons is wakker
Almal anders slaap
Almal anders


Drome en lig
Drome en ligte

′N netjiese geraas
Ons geraamtes
Kry hul welverdiende
Wegkomkans
Om buite hul kassies vas te dans
Nie wat mens senie
Is dit
Dis hoe dit voel
As vlymskerp woorde
Geweerskote
Permanente skade bedoel

Als ek nou terug dink
Aan al die snert
Wat hulle my op hoërskool
Wou leer
Besef ek nou
Ek weet selfs minder
As wat ek kan onthou


Drome en lig
Drome en ligte

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Die Heuwels Fantasties

Quiz
Cro nimmt es meistens ...?

Fans

»Drome en Ligte« gefällt bisher niemandem.