Songtexte.com Drucklogo

Die Volkslied Songtext
von Die Heuwels Fantasties

Die Volkslied Songtext

′N groot, groot leegte
Hang oor die klippe en sand
'N leemte wat ons vasvang
En dan tussen ons tuine beland

Ons sluk die spasie in
Om verveeldheid te oorwin
En koekonne vir al ons kinders te spin

Daai deel
Agter die struike
En die grens van jou erf
Waar net jou bure se diere inkom
Daar lê die werklike waarde van jou eiendom


Daar is te veel van ons
Hoe het dit onmoontlik geraak?
Om stilte te bekom
Snaaks genoeg
Vind ons vrede hierin
Dis moeilik om net alleen te sit
Daar is te veel mense
En almal weet dit

Daar′s 'n oop stuk grond kom ons bou 'n gat daarop
′N stoor vir ons huishoudelike stront
Ruimteboef vakbond vabond
Ingebreekte wilde kind
Kan jy tog ook net jou rus vind?
Ingebreekte wilde kind

Daai deel agter die struike
En die grens van jou erf
Waar jou speelgoed en sleutels oor jare opberg
Daar lê die werklike waarde van jou eiendom

Daar is te veel van ons
Hoe het dit onmoontlik geraak?
Om stilte te bekom
Snaaks genoeg
Vind ons vrede hierin
Dis moeilik om net alleen te sit
Daar is te veel mense
En almal weet dit


Daai deel agter die struike
En die grens van jou erf
Waar jou speelgoed en sleutels oor jare opberg
Daar lê die werklike waarde van jou eiendom

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Die Heuwels Fantasties

Fans

»Die Volkslied« gefällt bisher niemandem.