Songtexte.com Drucklogo

Ballade vir ’n enkeling Songtext
von Die Heuwels Fantasties

Ballade vir ’n enkeling Songtext

Vreemde nag.
Skarlaken nag.
Koerantpapiere, baksteenmure,
Neon nag.
Sirenes onder ′n donker maan.

Nag na nag.
Mens na mens.
Donker nag, onverwag.
Skadufigure.
En elkeen is uiteindelik.

Enkeling, vreemdeling, verstoteling.
Rug gedraai op die ligtekring.
Agterstevoor, onderstebo.
Enkeling, vreemdeling alleen.


'n Kaart in die pak,
′n kat in die sak,
'n skedelbeen op 'n dobbelsteen.
Dans ′n dans,
Vat′ n kans en jy's los.

Enkeling, vreemdeling, verstoteling.
Rug gedraai op die ligtekring.
Agterstevoor, onderstebo.
Enkeling, vreemdeling alleen.

Dag na dag,
Straat na straat,
Kaart na kaart,
Mens na mens,
Nag na nag,
Dans na dans is elke een.

′n Enkeling, vreemdeling, verstoteling
Rug gedraai op die ligtekring.

Enkeling, vreemdelind, verstoteling
Rug gedraai op die ligtekring
Agterstevoor, onderstebo
Enkeling, vreemdeling alleen.

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Die Heuwels Fantasties

Quiz
Wer ist auf der Suche nach seinem Vater?

Fans

»Ballade vir ’n enkeling« gefällt bisher niemandem.