Songtexte.com Drucklogo

Anderkant Die Son Songtext
von Die Heuwels Fantasties

Anderkant Die Son Songtext

Troebel waters
Ondergrond
Daar buite draai die wereld rond
So sing vir my ′n liedjie
As jy kans sien

Ek wonder of jy ooit sal weet
Dat ek onthou
Maar ek vergeet soms
Of jy my in die toekoms sal berou

Anderkant die son
Anderkant die
Anderkant die
Anderkant die son

Ek probeer vergeet maar ek kan nie
Ek probeer jou bel maar ek kan nie
Sien jou weer anderkant die son
Ek probeer vergeet maar ek kan nie
Ek probeer onthou maar ek kan nie
Sien jou weer anderkant die son


Ek sit deur my jaarboek en blaai
My wêreld het nou omgedraai
Sing weer vir my 'n liedjie as jy kans kry
By die swaai het jy vir my gesê
Dat jy my altyd lief sou hê
Ry elke nou en dan nog daar verby
Anderkant die son
Anderkant die
Anderkant die
Anderkant die son

Ek probeer vergeet maar ek kan nie
Ek probeer jou bel maar ek kan nie
Sien jou weer anderkant die son
Ek probeer vergeet maar ek kan nie
Ek probeer onthou maar ek kan nie
Sien jou weer anderkant die son

Die tyd staan stil
Bloeisels blom
Mense gaan en mense kom
Ek hoop hy kyk nogsteeds so mooi na jou

Ek soek iemand om my vas te hou
Iemand om te help onthou
Geluk is al wat jy verdien
Ek hoop ons kry mekaar weer anderkant die son

Anderkant die son
Anderkant die


Troebel waters
Ondergrond
Daar buite draai die wêreld rond
So sing vir my n liedjie
As jy kans sien

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Die Heuwels Fantasties

Quiz
Wer singt das Lied „Applause“?

Fans

»Anderkant Die Son« gefällt bisher niemandem.