Songtexte.com Drucklogo

- Die Heuwels Fantasties Songtext
von Die Heuwels Fantasties

- Die Heuwels Fantasties Songtext

Sy kom van ′n, klein dorpie af
Sy hou van rolskaats, perde en lag
Ek sonnag, 'n klein bietjie te hard
As haar vriende aan die slaap raak, in die Sondagskool klas

Hoe sal ons, onthou word
Wat bly dan oor, as ons deel van die grond word
Ek hoop, ons wat wil hoor
Anders wat bly oor...
Wat bly dan oor

Sy raak verveeld in die middag
Aleen by die huis
Staan op haar stoep en sing as die ouer seuns kom kyk

Sy, voel die gewig van die wereld
Sy, dink sy verstaan
Ek, was al daar
Ek dink ek, verstaan haar


Sy kom van ′n, klein dorpie af
Sy hou van rolskaats, perde en lag
Ek sonnag, 'n klein bietjie te hard
As haar vriende aan die slaap raak, in die Sondagskool klas
Die Sondagskool klas
Hoe sal ons, onthou word
WAT! bly dan oor, as ons deel van die grond word
Ek hoop, ons wat wil hoor
Anders wat bly oor.
Wat bly dan oor

Skelm siggarette, hou hande vas
Op Egbert sitplekke, wat haar stad toe kan vat

X2
Sy, voel die gewig van die wereld
Sy, dink sy verstaan
Ek, was al daar
Ek dink ek, verstaan haar

Lyrics by: Shroom

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Die Heuwels Fantasties

Fans

»- Die Heuwels Fantasties« gefällt bisher niemandem.