Songtexte.com Drucklogo

Maksimum Volume Songtext
von Die Heuwels Fantasties & Francois van Coke

Maksimum Volume Songtext

Ek voel so goed dit pyn
Wie gaan nou huis toe ry?
Om te gaan slaap is lame
Nou-nou huis toe gaan tyd

Wat verstaan jy nie?
Dis wêreld oorlog drie
Daar′s dalk nie môre nie
Gaan ons mekaar weer sien?

Ons is beter saam
Elke kans wat ek kry
Ek is bly jy verstaan nog in vandag se tyd


Sit dit hard
Sit dit harder
Maksimum volume
Verdrink in die geraas
Blameer dit op jou vriende
Slegte gewoontes
Beter melodieë
Verdrink in die geraas
Blameer dit op jou vriende
Hey
Dit voel so goed dit pyn
Hey
Jy staan net daar en kyk

Die Biere is op my
En Jy's al wie ek wil wees
Ek rook en ek dink
Ek wil stadiger beweeg
Ek′s net 'n kind wat nog altyd net 'n cowboy wees
Nou′s ek in die pad iemand anders se probleem

Gevoelloos en vermom
Oordramaties agterom
Gee die hemel bietjie hel
En ek sal jou nog vertel
Jy′t my eerste gebreek
En dit maak nog bietjie seer
So ek lag nou huil later in my karate water

Ons is beter saam
Elke kans wat ek kry
Ek is bly jy verstaan nog in vandag se tyd

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Wer ist gemeint mit „The King of Pop“?

Fans

»Maksimum Volume« gefällt bisher niemandem.