Songtexte.com Drucklogo

Vaarwel My Mammie Songtext
von Die Briels

Vaarwel My Mammie Songtext

Mammie
Ek voel so moeg en swak
Ek gaan nou weg
Op ′n lang lang pad
Die engeltjies wink
Vir my om te gaan
Stort dan oor my
Tog nooit 'n traan


Ek sal vir Mammie
En pappie onthou
Op ons Vader daar bo
Moet mammie vertrou
Ek sal vir mammie
By Jesus pleit
Om vir mammie te help
In die moeilikheid

Kom soen my mammie
Die tyd gaan verby
Want nou gaan ek saam
Met Jesus bly
Maar ek sal altyd
Aan mammie dink
As die strale van die maan
Op die aarde blink

Mammie
My mammie
Vertel my boetie van my
Boetie is nog klein
By mammie moet hy bly
Vaarwel my mammie
Vaarwel

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Fans

»Vaarwel My Mammie« gefällt bisher niemandem.