Op 'n Eiland Songtext
von Die Briels
Op 'n Eiland Songtext
Op ′n eiland
In die middel
Van die grote oseaan
Staan 'n eensame palmboom
In die skadu van ′n eensame palmboom
Daar het ek en jy
Oor ons liefde gesit en droom
In die skadu
Van 'n eensame palmboom
Nou staan
Die ou palmboom
So verlate en alleen
En ek kyk na die branders
Wat teen die rotse dreun
Want jy het gesê
Jou liefde kan ek kry
Tussen ons twee
Sal ons liefde vir ewig bly
In die middel
Van die grote oseaan
Staan 'n eensame palmboom
In die skadu van ′n eensame palmboom
Daar het ek en jy
Oor ons liefde gesit en droom
In die skadu
Van 'n eensame palmboom
Nou staan
Die ou palmboom
So verlate en alleen
En ek kyk na die branders
Wat teen die rotse dreun
Want jy het gesê
Jou liefde kan ek kry
Tussen ons twee
Sal ons liefde vir ewig bly
Writer(s): Frans Briel, Sannie Briel Lyrics powered by www.musixmatch.com