Die Gebed Van 'n Kind Songtext
von Die Briels
Die Gebed Van 'n Kind Songtext
Mammie
Is dit waar wat hulle my sê
Dat Jesus my hartjie ook wil hê
Vertel my van die engeltjies daar bo
Wat Mammie my sê sal ek altyd glo
My kindjie
My kindjie jy moet altyd glo
En vertrou op ons liewe Vader daar bo
Hy wil ons hê
Vir jou en vir my
Hy sal ons altyd
Op die regte weg ly
Kom kniel
Hier by mammie dat ons bid vir Hom
Hy wat gemaak het die maan en die son
Sag kom die woorde
Van die kindjie so klein
Liewe Jesus
Maak my hartjie rein
U wil geskied
Amen
Is dit waar wat hulle my sê
Dat Jesus my hartjie ook wil hê
Vertel my van die engeltjies daar bo
Wat Mammie my sê sal ek altyd glo
My kindjie
My kindjie jy moet altyd glo
En vertrou op ons liewe Vader daar bo
Hy wil ons hê
Vir jou en vir my
Hy sal ons altyd
Op die regte weg ly
Kom kniel
Hier by mammie dat ons bid vir Hom
Hy wat gemaak het die maan en die son
Sag kom die woorde
Van die kindjie so klein
Liewe Jesus
Maak my hartjie rein
U wil geskied
Amen
Lyrics powered by www.musixmatch.com