Wat is die mens Songtext
von Cathy Viljoen
Wat is die mens Songtext
Kyk die Lelies van die dale
Hulle spog met prag en praal
Kyk die mossie van die velde
Ons is meer werd as hulle saam
Ons moet moed Skep in Ons Dade
Uitverkore is Ons geslag
Wees net dankbaar in die Here
Gee hom loof vir elke dag
Wat is die mens (wat is die mens)
Dat u aan hom dink
Die mens se kind
Dat u hom besoek
U besoek ons nageslagte
Van die derde tot vierde geslag
Waarom voel jy Dan bewoe Waarom kyk jy angstig rond
JESUS sal jou nooit begewe
JESUS sal jou nooit verlaat
O moenie twyfel in die Here
Moenie Val en daar bly le
Jy moet opstaan vir die Here
En altyd op Hom vertrou
Wat is die mens
Dat u aan hom dink
Die mens se kind
Dat u hom besoek
U besoek ons nageslagte
Aan die derde tot vierde geslag
Ending: U besoek ons nageslagte aan die derde tot vierde geslag
Hulle spog met prag en praal
Kyk die mossie van die velde
Ons is meer werd as hulle saam
Ons moet moed Skep in Ons Dade
Uitverkore is Ons geslag
Wees net dankbaar in die Here
Gee hom loof vir elke dag
Wat is die mens (wat is die mens)
Dat u aan hom dink
Die mens se kind
Dat u hom besoek
U besoek ons nageslagte
Van die derde tot vierde geslag
Waarom voel jy Dan bewoe Waarom kyk jy angstig rond
JESUS sal jou nooit begewe
JESUS sal jou nooit verlaat
O moenie twyfel in die Here
Moenie Val en daar bly le
Jy moet opstaan vir die Here
En altyd op Hom vertrou
Wat is die mens
Dat u aan hom dink
Die mens se kind
Dat u hom besoek
U besoek ons nageslagte
Aan die derde tot vierde geslag
Ending: U besoek ons nageslagte aan die derde tot vierde geslag
Writer(s): Absolon, Esau Lyrics powered by www.musixmatch.com