Songtexte.com Drucklogo

Lekkerder op my Trekker Songtext
von Brendan Peyper

Lekkerder op my Trekker Songtext

Sy staan nie terug vir ′n man nie, want 'n boere girl kan
Sy′s nie bang vir jag nie want 'n boere girl kan
Sy vang die bul by die horings, ry die perde bloot
Skei die kaf van die koring, skop die hekke oop
'N Boere girl kan
′N Boere girl kan
So wys my jou joune
En wys ek jou myne
Daar in die skuur
Daar in die skuur
Op, op, op klim op my trekker, trekker
Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker
Eerste tweede derde rat hou vas klou vas
Ek en jy ploeg nou lekker, lekker
Lekkerder op my trekker
Op, op, op klim op my trekker, trekker
Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker
Eerste tweede derde rat hou vas klou vas
Ek en jy ploeg nou lekker, lekker
Lekkerder op my trekker


Staan en wag nie vir ′n man nie want 'n boere girl kan
Maak ′n plan by die vis dam want 'n boere girl kan
Maak ′n vissie met 'n lyn om vanaand te kook
Maak ′n soet patat in plaas botter en brood
'N Boere girl kan
'N Boere girl kan
So wys my jou joune
En wys ek jou myne
Daar by die dam
Daar by die dam
Op, op, op klim op my trekker, trekker
Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker
Eerste tweede derde rat hou vas klou vas
Ek en jy ploeg nou lekker, lekker
Lekkerder op my trekker
Op, op, op klim op my trekker, trekker
Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker
Eerste tweede derde rat hou vas klou vas
Ek en jy ploeg nou lekker, lekker
Lekkerder op my trekker
Lekkerder op my trekker
Op, op, op klim op my trekker
Rof, rof, rof, maar hy ry lekker
Eerste tweede derde rat hou vas klou vas
Ek en jy ploeg nou lekker, lekker
Lekkerder op my trekker
Op, op, op klim op my trekker, trekker
Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker
Eerste tweede derde rat hou vas klou vas
Ek en jy ploeg nou lekker, lekker
Lekkerder op my trekker

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Brendan Peyper

Quiz
Wer ist gemeint mit „The King of Pop“?

Fans

»Lekkerder op my Trekker« gefällt bisher niemandem.