Songtexte.com Drucklogo

Tref En Trap Songtext
von Bok van Blerk

Tref En Trap Songtext

Op ′n eensame pad,
tussen niks en wat, is 'n groot groep gesuipte mans oppad
Die jagters in die bussie het ′n blink
idee, met 'n plan vir ons land, en die ANC
Laat in die middag voor die son gaan sak,
staan 'n ses voet Bok in die middel van die pad
Patrys die drywer moes ′n dop aangee
Hy was half lyf in die cooler, toe die manne skree ... WHOAAA ...
Dit was ′n tref en trap
Die manne het net bloed sien spat
Die manne het geskreeu pasop,
maar Patrys was te laat om die briek te trap
OOOHH ...
Dit was 'n tref en trap
Die manne het die Bok gepak
Die manne het gesien wat gebeur as jy ′n Bok op 'n jag-trip saam vat
Ses kilometer voor ou Jakkalsdraai
Word die Bok toe wakker met ′n moerse lawaai
Bussie van die pad af met die brieke wat skree
Om die Bok te kalmeer 'n bietjie KWV


Skaars by die plaas en die Bok drink bier
Met verbande om sy lyf, is hy handig om die vuur
Bekyk dinge soos ′n mens, en hy sny graag spoor
Soos 'n bloedhond in die veld, loop ou Bok heel voor ...WHOAAA ...
Dit was 'n tref en trap
Die manne het net bloed sien spat
Die manne het geskreeu pasop,
maar Patrys was te laat om die briek te trap
OOOHH ...
Dit was ′n tref en trap
Die manne het die Bok gepak
Die manne het gesien wat gebeur as jy ′n Bok op 'n jag-trip saam vat
En twee dae later sit die manne weer en braai
Vir die eerste keer nugter, en die koppe begin te draai
Want daar deur die vlamme, herken ou Pieter planne
Die man in verbande, met ′n mic tussen sy hande
En hy sing: "De la Rey, De la Rey
Sal jy die jagters kom lei"
En dis wat gebeur as jy 'n Bok op ′n jag-trip saamvat ...WHOAAA ...!
Dit was 'n tref en trap
Die manne het net bloed sien spat
Die manne het geskreeu pasop,
maar Patrys was te laat om die briek te trap
OOOHH ...
Dit was ′n tref en trap
Die manne het die Bok gepak
Die manne het gesien wat gebeur as jy 'n Bok op 'n jag-trip saam vat

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Welcher Song ist nicht von Robbie Williams?

Fans

»Tref En Trap« gefällt bisher niemandem.