Songtexte.com Drucklogo

Tannie Tina van Wyk Songtext
von Bok van Blerk

Tannie Tina van Wyk Songtext

Langs ′n opslaantent buite Hartenbos
Sug oom Vetseun Fielies langs 'n groot bord kos
15 Braaibroodjies en ′n meter wors
Dubbel brandewyne want die oom is dors

Hy lyk soos WWE se Mr. T
Op sy T-hemp staan daar groot: R U LOOKING @ ME?
Maar as Tina van Wyk van agter die stoof vir hom kyk
Begin hy soos 'n bang verwarde springhaas lyk

Sy's so onortodoks
Sy′t teen Mike Tyson loop boks
Soos ′n Bengaalse tier
Soos 'n skoothondjie versier
Haar naam is Tina van Wyk
Die upper-class het haar ontduik
Sy dra ′n fake, zef Paris Hilton pruik

Sy dra 'n fake, zef Paris Hilton pruik
Dertig jaar gelede op die strand onmoet
By dieselfde kampterrein vir mekaar skaam gegroet
Sy was ′n hottie en hy was sterk


Nou's sy op holiday en hy moet werk!
Fielies maak vuur, Fielies moet braai
Fielies moet vir Tina met ′n piesangblaar waai

(Fielies! gaan maak vir my 'n Margarita)
Sy's so onortodoks
Sy′t teen Mike Tyson loop boks
Soos ′n Bengaalse tier


Soos 'n skoothondjie versier
Haar naam is Tina van Wyk
Die upper-class het haar ontduik
Sy dra ′n fake, zef Paris Hilton pruik
Sy dra 'n fake, zef Paris Hilton pruik
By die swembad in haar neon pienk Monokini
Het Tina gedog Fielies gaan vir haar nie sien nie
Skelm met die lewensreder hom verneuk
Fielies se klein hartjie nou finaal gebreek
Tina masseer my! Tina maak slaai!
Tina moet vir Fielies met ′n piesangblaar waai
(Tina bring vir my 'n Brandewyn!)
(Fielies, skel my weer en ek skei jou)
Sy′s so onortodoks
Sy't teen Mike Tyson loop boks
Soos 'n Bengaalse tier
Soos ′n skoothondjie versier
Haar naam is Tina van Wyk
Die upper-class het haar ontduik
Sy dra ′n fake, zef Paris Hilton pruik
Sy's so onortodoks
Sy′t teen Mike Tyson loop boks
Soos 'n Bengaalse tier
Soos ′n skoothondjie versier
Haar naam is Tina van Wyk
Die upper-class het haar ontduik
Sy dra 'n fake, zef Paris Hilton pruik
Sy dra ′n fake, zef Paris Hilton pruik
Sy dra 'n fake, zef Paris Hilton pruik.

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Wer singt das Lied „Haus am See“?

Fans

»Tannie Tina van Wyk« gefällt bisher niemandem.