Songtexte.com Drucklogo

Steek Die Vure Aan Songtext
von Bok van Blerk

Steek Die Vure Aan Songtext

Daar′s niks om te sê nie
Want gister's gevat
Ek lewe vir môre
Met die vuur in my hart
En ek voel dit brand
Die fakkel hier in my hand

Kyk my diep in die oë
Dis nou tyd om te glo
Steek die vure aan
Praat die taal wat jy liefhet
En bring almal saam
Steek die vure aan
Wees ′n baken van hoop
Wees die lig in die donker
'N nasie wat aanhou bly staan
Steek die vure aan
Steek die vure aan


Ek sal kan vergewe
Sonder verwyt
Om in vrede te lewe
Moet ons na mekaar kyk
Want ek voel dit brand
Die fakkel hier in my hand

Kyk my diep in die oë
Dis nou tyd om te glo
Steek die vure aan
Praat die taal wat jy liefhet
En bring almal saam
Steek die vure aan
Wees 'n baken van hoop
Wees die lig in die donker
′N nasie wat aanhou bly staan
Steek die vure aan
Steek die vure aan

Waar lig nie meer skyn nie
En die vlamme flou brand
Al wat dit sal vat
Is steek uit jou hand
En praat met jou hart


Kyk my diep in die oë
Dis nou tyd om te glo
Steek die vure aan
Praat die taal wat jy liefhet
En bring almal saam
Steek die vure aan
Wees ′n baken van hoop
Wees die lig in die donker
'N nasie wat aanhou bly staan
Steek die vure aan
Steek die vure aan
Steek die vure aan
Steek die vure aan

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Welcher Song ist nicht von Robbie Williams?

Fans

»Steek Die Vure Aan« gefällt bisher niemandem.