Songtexte.com Drucklogo

Praat nog steeds my taal Songtext
von Bok van Blerk

Praat nog steeds my taal Songtext

Jy praat nog steeds my taal,
Die vlamme brand so kaal,
Want om ′n kampvuur wil ek die ou dinge herhaal.
Se my voel jy nou,
Soos ons taal nou bou,
Dat ek trots kan gaan waar Afrikaners staan.

Want jy praat nogsteeds my taal
Want jy praat nogsteeds my taal
Ja jy praat nogsteeds my taal.
Sonder jou voel ek — verdwaal.


En 'n koue vuur,
Se kole brand nooit uit nie,
In die donker voel ons elkeen raak ons aan,
Want my hart le hier,
Hier waar my mense staan
Saam met elke hart en siel
Sal ek op staan

Want jy praat nogsteeds my taal
Want jy praat nogsteeds my taal
Ja jy praat nogsteeds my taal.
Sonder jou voel ek — verdwaal.

Want jy praat nogsteeds my taal
Want jy praat nogsteeds my taal
Ja jy praat nogsteeds my taal.
Sonder jou voel ek — verdwaal.

Want jy praat nogsteeds my taal
Want jy praat nogsteeds my taal
Ja jy praat nogsteeds my taal.
Sonder jou voel ek — verdwaal.

Want jy praat nogsteeds my taal

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Wer ist auf der Suche nach seinem Vater?

Fans

»Praat nog steeds my taal« gefällt bisher niemandem.