Songtexte.com Drucklogo

My Alles Songtext
von Bobby van Jaarsveld

My Alles Songtext

Kom ons vat net die pad
en gaan saam weg
Iewers waar daar niemand anders is
Daar waar ons nooit mekaar kan mis nie
In my hart voel ek goed en voel dit reg

Ek′s verslaaf aan naby aan jou wees
Verlief met hele lyf en gees
Ja, jy is my alles, alles, alles
Ja, jy is my alles, alles, alles

Jy's nie net my vriend nie
Jy is my liefde
Jy′s nie net my liefde
Jy is my hart
Jy's nie net my hart nie
Jy is my lewe
Jy's nie net my lewe
Jy is my alles, alles


Gee net in gee net oor gee jouself vir my
Sodat ek als van jou kan hê
Jou als kan wys wat in my lê
Ek kan nie wag, jy′s die krag wat my hart dryf
Ek′s in die donker sonder jou
My laaste kers brand ek ook nou

Want jy is my alles, alles, alles
Ja, jy is my alles, alles, alles

Jy's nie net my vriend nie
Jy is my liefde
Jy′s nie net my liefde
Jy is my hart
Jy's nie net my hart nie
Jy is my lewe
Jy′s nie net my lewe
Jy is my alles, alles

My alles, alles
My alles, alles


Jy's nie net my vriend nie
Jy is my liefde
Jy′s nie net my liefde
Jy is my hart
Jy's nie net my hart nie
Jy is my lewe
Jy's nie net my lewe
Jy is my alles, alles

Ja, jy is my alles, alles, alles

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Bobby van Jaarsveld

Quiz
Wer singt das Lied „Applause“?

Fans

»My Alles« gefällt bisher niemandem.