Songtexte.com Drucklogo

Eens in 'n Leeftyd Songtext
von Bobby van Jaarsveld

Eens in 'n Leeftyd Songtext

Ek draai maar om en ek stap maar weg
Jy′t nog niks vir my belowe
Jy't nog niks vir my gesê

Ek byt my lip, probeer die trane terug te sluk
Jy′t nog niks vir my belowe
Jy't nog niks vir my gesê
Maar ek weet, ek weet dat ek weet
Ek het geval vir jou, ek het gewag vir jou...

Liefde kom net eens in 'n leeftyd
Die liefde wat hou vir altyd
Dit bly net ′n besluit wat jy waag om te maak
Elke oggend, elke aand, vir altyd
Liefde kom net eens in ′n leeftyd
Die liefde wat hou vir altyd
En nou staan ons voor mekaar
En die keuse wat ons maak

Is liefde kom net eens in 'n leeftyd


Ek voel jou hart hier binne my
Ek wil als vir jou belowe
Ek wil alles vir jou gee

En met ′n soen geseël in my
Ek wil als vir jou belowe
Ek wil alles vir jou sê

Want ek weet, ek weet dat ek weet
Ek het geval vir jou, ek het gewag vir jou...

Liefde kom net eens in 'n leeftyd
Die liefde wat hou vir altyd
Dit bly net ′n besluit wat jy waag om te maak
Elke oggend, elke aand, vir altyd
Liefde kom net eens in 'n leeftyd
Die liefde wat hou vir altyd
En nou staan ons voor mekaar
En die keuse wat ons maak
Is liefde kom net eens in ′n leeftyd

As jy geduldig kan wag met 'n hart vol van hoop
Op die waarheid wat ons in bly glo...


Liefde kom net eens in 'n leeftyd
Die liefde wat hou vir altyd
Dit bly net ′n besluit wat jy waag om te maak
Elke oggend, elke aand, vir altyd
Liefde kom net eens in ′n leeftyd
Die liefde wat hou vir altyd
En nou staan ons voor mekaar
En die keuse wat ons maak
Is liefde kom net eens in 'n leeftyd

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Bobby van Jaarsveld

Quiz
Cro nimmt es meistens ...?

Fans

»Eens in 'n Leeftyd« gefällt bisher niemandem.