Songtexte.com Drucklogo

Sonop‐Blom Songtext
von Bernice West

Sonop‐Blom Songtext

Onthou jy nog
Hoe lank ek in jou oë kon kyk
Maar al die ure is net nog versierings
Soos die lyne teen jou gesig
Ek raak verlore in al jou stiltes
Hoe durf jy so vinnig hier weg vlug
Ek voel jou intesies is beter, beter as ′n klug

Maar sonop die mense kan maar gaan
Ek weet ons kan mekaar vervang
Maar hoe langer ons terug hou
Gaan ons tyd saam berou
Jou hart is 'n gang vol geheime
Ek veg nog steeds teen al jou seine
Kan jy terug kom
En in my hart kom bly
Ja, in my kom bly


Sal jy luister as ek fluister oor wat ek oor jou voel
Want al jou hoë mure
Hou my buite
Kan jy my sê wat jy hiermee bedoel
Want die aand raak later en jy, jy bly steed so koel

Maar sonop die mense kan maar gaan
Ek weet ons kan mekaar vervang
Maar hoe langer ons terug hou
Gaan ons tyd saam berou
Jou hart is ′n gang vol geheime
Ek veg nog steeds teen al jou seine
Kan jy terug kom
En in my hart kom bly
(In my kom, in my kom)
Ja, in my kom bly
(In my kom, in my kom bly)

Maar sonop die mense kan maar gaan
Ek weet ons kan mekaar vervang
Maar hoe langer ons terug hou
Gaan ons tyd saam berou

Onthou jy nog hoe lank ek in jou oë kon kyk
Maar al die ure is net nog versierings
Soos die lyne teen jou gesig, ja

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Wer singt das Lied „Applause“?

Fans

»Sonop‐Blom« gefällt bisher niemandem.