Tamaletjie Songtext
von Appel
Tamaletjie Songtext
Switersland, geisoleerde hand
Hoe moeilik kan dit wees om n vrou te verstaan
Jyt gese jy bly deur dik en din vir my
O hell maar ons kan baklei
As my ma vir n week by ons kom bly
Tameletjie,Tameletjie
Wa jy nou ek het vir ons n huis gebou
En tameletjie, tameletjie
Hoor my nou my ma het gese sy hou van jou
My ma het gese ek kan maar trou
Jou maar trou
Jou wildspastui proe soos die hemel jy
So hoekom wil jy aanhou stry oor wie se kos die beste lyk?
′n Man kies sy vrou
Wat by sy ma kan kers vashou
Wat sy hartsbegeertes bring en hom saggies aan die slaap kan sing
En Tameletjie, Tameletjie
Wa jy nou ek het vir ons n huis gebou
En tameletjie, tameletjie
Hoor my nou my ma het gese sy hou van jou
My ma het gese ek kan maar trou
Jou maar trou
Tameletjie Tameletjie
Wa jy nou
Ek het vir ons n huis gebou
En tameletjie, tameletjie
Hoor my nou my
Ma het gese sy hou van jou
En tameletjie, tameletjie
Wa jy nou
Ek het vir ons n huis gebou
En tameletjie tameletjie hoor my nou
My ma het gese sy hou van jou
My ma het gese ek kan maar trou
Jou maar trou
So tameletjie kom deel nou my warm bedjie
My ma se sy warrie nie meer, want sy sien dat jy na my kan kyk

Writer(s): Christoph Kotze Lyrics powered by www.musixmatch.com