Songtexte.com Drucklogo

Klein Bietjie Wyn Songtext
von Anton Goosen

Klein Bietjie Wyn Songtext

Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my, en ok vir jou
Ou Anna gee jou hand, Anna gee jou hand
Anna gee jou hand, laat ek voel of jou hart nog brand
Ou Anna jy′s my blom, Anna jy's my blom
Anna jy′s my blom wat van die Onderveld af kom
Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my, en ok vir jou
Droskyt ry, ja, jy moet droskyte ry
Droskyt ry dat jy kan seesiek kry


Bicycle ry, ja, jy moet bicycle ry
Bicycle ry dat jy kan mooi boude kry
Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my, en ok vir jou
En kyk hoe die auntie dans, kyk hoe die auntie dans
Kyk hoe die auntie dans daar onder by die waenhuiskrans
Ja, jy kan maar loer, ja, jy kan maar loer
Ja, jy kan maar loer hoe die auntie se sterre roer
Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my, en ok vir jou
Geldjies sonder goed, geldjies sonder goed
Ek lag met my lippe, maar ek huil in my gemoed
'N Vroumens is dalk 'n slegding, ′n vrou is dalk ′n slegding
'N Vrou is dalk ′n slegding, maar baie goed om van te sing
Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my, en ok vir jou
Klein bietjie wyn vir my, en ok vir jou

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Fans

»Klein Bietjie Wyn« gefällt bisher niemandem.