Songtexte.com Drucklogo

Geelperskereën Songtext
von Anton Goosen

Geelperskereën Songtext

As die geelperskereën veertien dae in die boorde val.
En dit reën bietjie-bietjie en dit reën bietjie-bietjie.
En dit reën in die Wes Transvaal.

Dan hoor jy hoe die railway-perskes in die ketel val.

O, die vaalhaarnooi, die rietdakhuis, die perskebrandewyn.
Dis vaalblaar in die ketel by Hartebeesfontein.
Die oompie kerf die pitte en hy sit die helm op.
Hy smeer hom toe en stook hom en hou die voorloop dop.

As die geelperskereën veertien dae in die boorde val.
En dit reën bietjie-bietjie en dit reën bietjie-bietjie.
En dit reën in die Wes Transvaal.
As die geelperskereën veertien dae in die boorde val.
Dan hoor jy hoe die railway-perskes in die ketel val.

O, die vaalhaarnooi, die rietdakhuis, die perskebrandewyn.
Dis vaalblaar in die ketel by Hartebeesfontein.
Die oompie van die Mampoerbelt kry lekker tot in sy toon.
Die boere bestel sy vaatjies sommer so oor die foon.

As die geelperskereën veertien dae in die boorde val.
En dit reën bietjie-bietjie en dit reën bietjie-bietjie.
En dit reën in die Wes Transvaal.
As die geelperskereën veertien dae in die boorde val.
Dan hoor jy hoe die railway-perskes in die ketel val.

O, die vaalhaarnooi, die rietdakhuis, die perske brandewyn.
Dis vaalblaar in die ketel by Hartebeesfontein.
Dis boer medisyne dié, hy kan ook vir jou moor.
Die Ingelsman vat net een sluk en hy val skoon agteroor!

As die geelperskereën veertien dae in die boorde val.
En dit reën bietjie-bietjie en dit reën bietjie-bietjie.
En dit reën in die Wes Transvaal.
As die geelperskereën veertien dae in die boorde val.
Dan hoor jy hoe die railway-perskes in die ketel val.
Dan hoor jy hoe die railway-perskes in die ketel val.

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Welcher Song kommt von Passenger?

Fans

»Geelperskereën« gefällt bisher niemandem.