Songtexte.com Drucklogo

Aan Die Einde Van 'n Reenboog Songtext
von Anneli van Rooyen

Aan Die Einde Van 'n Reenboog Songtext

Waar′s die son van jou lag?
Waar's die blink van jou oë?
Waar is die jy, waarin ek kon glo?
Waar′s die pols van jou hart,
En die gee van jou hand?
Waar het ek jou verloor?

Aan die einde van die reënboog.
Reg geklee in geel en blou.
Vol geheime is sy goud pot.
Met waarheid oor my en oor jou.


Aan die einde van die reënboog.
Reg geklee in geel en blou.
Vol geheime is sy goud pot.
Met waarheid oor my, oor jou.

Waar's die vors, van jou staan?
Waar's die knik, van jou ja?
Waar′s die droom, wat vergete wag?
Hoe verstaan mens alleen,
Al die seer, die vervreem?
Waar het ek jou verloor?

Aan die einde van die reënboog.
Reg geklee in geel en blou.
Vol geheime is sy goud pot.
Met waarheid oor my en oor jou.


Aan die einde van die reënboog.
Reg geklee in geel en blou.
Vol geheime is sy goud pot.
Met waarheid oor my oor jou.

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Anneli van Rooyen

Quiz
Wer ist kein deutscher Rapper?

Fans

»Aan Die Einde Van 'n Reenboog« gefällt bisher niemandem.