Songtexte.com Drucklogo

Pêrel vir 'n kroon Songtext
von Andriëtte Norman

Pêrel vir 'n kroon Songtext

Ek weet jy is naby my
En ek weet dat waar jy jou vlerke sprei
Jy my hart kan kry
Jy leef in my, vir altyd
Tyd gee en die tyd kan neem
Al was jy geleën, was jou hart ′n seën
Ek sal nooit vergeet
My hart sal weet:

Jy's ′n pêrel vir 'n kroon, 'n kroon
En jy leef binne my
En die tyd moes jou vat
Maar daar′s vrede in wat jy vir my moes kom gee
Jy′s 'n engel in die hemel
Die hemel waar vandaan jy kom
Ek is diep in my hart so beloon
Met ′n pêrel vir 'n kroon


My trane sal water word
Teen die dorre grond
Sal ′n blom my wond
Laat genees terwyl ek oor jou huil

Jy's ′n pêrel vir 'n kroon, 'n kroon
En jy leef binne my
En die tyd moes jou vat
Maar daar′s vrede in wat jy vir my moes kom gee
Jy′s 'n engel in die hemel
Die hemel waar vandaan jy kom
Ek is diep in my hart so beloon
Met ′n pêrel vir 'n kroon

Hier, op hierdie plek waar ek staan is juwele niks nie
Maar waarheen my siel eendag gaan, daar wag jy vir my

Jy′s 'n pêrel vir ′n kroon, 'n kroon
En jy leef binne my
En die tyd moes jou vat
Maar daar's vrede in wat jy vir my moes kom gee
Jy′s ′n engel in die hemel
Die hemel waar vandaan jy kom
Ek is diep in my hart so beloon
Met 'n pêrel vir ′n kroon

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Andriëtte Norman

Quiz
Welcher Song ist nicht von Robbie Williams?

Fans

»Pêrel vir 'n kroon« gefällt bisher niemandem.