Songtexte.com Drucklogo

Ek Kom Huis Toe Songtext
von André Schwartz

Ek Kom Huis Toe Songtext

Dis laat en dis langpad
Nog ′n show is verby
Die mense slaap lankal
Dis net ek wat vinnig ry

Want ek mis jou arms
Ek mis jou lyfie teen my sy
Jy is my alles
Ek weet jy wag ook vir my

Ek kom huistoe want my hart verlang na jou
Ek kom huistoe om terug te wees by jou
Ek kom huistoe waar die kaggel vuur brand
Vir my en jou
Ek kom huistoe want my hart behoort aan jou


Dis stil op die paaie
Die radio speel 'n liefdeslied
Ek luister die woorde
′N refrein vir jou en my
Want jy is my lewe
Jy is my rede
Jy hou my tevrede
Want my hart behoort aan jou

Ek kom huistoe want my hart verlang na jou
Ek kom huistoe om terug te wees by jou
Ek kom huistoe waar die kaggel vuur brand
Vir my en jou
Ek kom huistoe want my hart behoort aan jou

Want my liefling eks nog smoorverlief op jou
Nog 'n rukkie en eks amper terug by jou

Ek kom huistoe want my hart verlang na jou
Ek kom huistoe om terug te wees by jou
Ek kom huistoe want my hart verlang na jou
Ek kom huistoe om terug te wees by jou
Ek kom huistoe waar die kaggel vuur brand
Vir my en jou
Ek kom huistoe want my hart behoort aan jou
Ek kom huistoe om terug te wees by jou
Ek kom huistoe want my hart verlang na jou

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von André Schwartz

Fans

»Ek Kom Huis Toe« gefällt bisher niemandem.