Songtexte.com Drucklogo

Superman Songtext
von ADAM

Superman Songtext

Ek weet jy verdien
n Man van staal
Soos n Clark Kent
Wat vir jou net sal
Die wereld op sy skouers dra
Iemand wat kan vlieg en vir jou se

Ek gaan jou voete onder jou uitslaan
Jy is Jy is my Lois Lane
Ek is jou Superman
Jou hart is veilig hier by my
Ek is jou Superman
Ek veg vir jou my Lois Lane
Ek is jou Superman
Ek kom jou red glo jy vir my?
Ek is jou Superman
Noem my wat jy wil


Selfs Superman
Ek weet verseker wat ek wil wees
Die pleister vir jou
Pyn en vrees
Wat n wag na
Jou hart kan wees

n Ware man wat vir jou kan se

Ek gaan jou voete onder jou uitslaan
Jy is Jy is my Lois Lane
Ek is jou Superman
Jou hart is veilig hier by my
Ek is jou Superman
Ek veg vir jou my Lois Lane
Ek is jou Superman
Ek kom jou red glo jy vir my?
Ek is jou Superman
Noem my wat jy wil

Selfs Superman
Ek is nooit
Bang vir die donker
Daar is niks
Wat jy hoef te vrees
So slaap gerus
Want vir jou my lief


Sal ek Superman wees
Jy is Jy is my Lois Lane
Ek is jou Superman
Jou hart is veilig hier by my
Ek is jou Superman
Ek veg vir jou my Lois Lane
Ek is jou Superman
Ek kom jou red glo jy vir my?
Ek is jou Superman
Noem my wat jy wil
Selfs Supermam

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Wer besingt den „Summer of '69“?

Fans

»Superman« gefällt bisher niemandem.