Songtexte.com Drucklogo

Kasteel Songtext
von ADAM

Kasteel Songtext

Ek gee een kasteel vir jou

Hier is my huis
die kruis wat ek dra
Alles hier
net vir ons
in 'n droom bewaar

Gebou om jou te hou
Volmaakste dag vir nou
Is alles in die een oomblik geleen
tot die dood ons skei

Ek gee een kasteel vir jou
Dra dit saam met jou
My liefling
Net vir jou
Ek gee een kasteel vir jou
wat 'n ewigheid sal hou
Dis my kasteel vir jou


Hier is die plek
Dis waar ek wil wees
Net by jou
Dis net vir jou
wat ek alles gee

Gee my jou hand
waarmee ek beloof
om by jou te bly
dis my ewigheid
tot die dood ons skei

Ek gee een kasteel vir jou
Dra dit saam met jou
My liefling
Net vir jou
Ek gee een kasteel vir jou
wat 'n ewigheid sal hou
Dis my kasteel vir jou


Gee my 'n bietjie meer van jou
(gee my 'n bietjie meer van jou)
'n tyd wat jy nooit sal berou
(iets wat jy altyd sal onthou)
As jy hierdie kans sien
om nie te gaan nie
sal ek jou die sleutels gee
En vir jou vir ewig sê

Ek gee een kasteel vir jou
Dra dit saam met jou
My liefling
Net vir jou
Ek gee een kasteel vir jou
wat 'n ewigheid sal hou
Dis my kasteel vir jou

Ek gee een kasteel vir jou
Dra dit saam met jou
My liefling
Net vir jou
Ek gee een kasteel vir jou
wat 'n ewigheid sal hou
Dis my kasteel vir jou

Dis my kasteel vir jou

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Fans

»Kasteel« gefällt bisher niemandem.