Dis Al Wat Ek Het Songtext
von ADAM
Dis Al Wat Ek Het Songtext
Ek wou kasteel met my kaalhande bou
Ek wou ń Superman wees net vir jou
Toe kom ek agter jy wil my net laat vertrou en liefde gee en styf vas kan hou
Dis al wat ek het (het)
Om vir jou te gee
Dis al wat ek het (het)
Om met jou te deel
Jy sê dis net net net wat jy soek in ń ou
Dis al wat ek het
Om te gee vir jou
Dis al wat ek het
Om te gee vir jou
Onthou jy toe ek gesê het vir jou
Jy verdien meer as wat ek kan gee vir jou
Toe kom ek agter jy wil ń toekoms kan bou
Saam met iemand wat jou styf vas kan hou
Dis al wat ek het (het)
Om vir jou te gee
Dis al wat ek het (het)
Om met jou te deel
Jy sê dis net net net wat jy soek in ń ou
Dis al wat ek het
Om te gee vir jou
Dis al wat ek het
Om te gee vir jou
Ek wou my alles
Gee net vir jou
Jy soek net iemand
Om jou vas te hou

Writer(s): Ludik Hugo Lyrics powered by www.musixmatch.com