Songtexte.com Drucklogo

'N Man Soos My Pa (Akoesties) Songtext
von Adam Tas

'N Man Soos My Pa (Akoesties) Songtext

Gee my ′n knipmes vir my gatsak
Geloof as storms toesak
Gee my 'n hart wat hou van waarheid
Wat huil vir die wat swaarkry
Twee hande wat help as jy vra
Here maak vir my ′n man soos my pa

'N Man soos my pa
'N Man soos my pa
′N Man soos my pa
Here maak vir my ′n man soos my pa

Ek soek 'n glimlag vol van stoutgeit
En twee blou oë wat saam kyk
Die lewe is te kort om te kla
En leer vir my gebede
Wat vra vir hoop en vrede
′N Land wat ek in my hart kan dra
Here maak vir my 'n man soos my pa


′N Man soos my pa
'N Man soos my pa
′N Man soos my pa
Here maak vir my 'n man soos my pa

Gee my 'n knipmes vir my gatsak
Geloof as storms toesak
Twee skouers wat ′n swaar vrag kan dra
So as my bene eendag kromtrek
En die skemer op die werf lê
En ek soek iemand om vir my te kom haal
Here stuur vir my ′n man soos my pa

'N Man soos my pa
′N Man soos my pa
'N Man soos my pa
Here maak vir my ′n man soos my pa

'N Man soos my pa
′N Man soos my pa
'N Man soos my pa
Here maak vir my 'n man soos my pa

Ähnliche Songtexte

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Adam Tas

Quiz
Whitney Houston sang „I Will Always Love ...“?

Fans

»'N Man Soos My Pa (Akoesties)« gefällt bisher niemandem.