Songtexte.com Drucklogo

As Jy My Wil Hê Songtext
von Kurt Darren

As Jy My Wil Hê Songtext

As jy my wil he
Staan dan op n stoel en se
As my my wil soen
Wys my hoe jy dit wil doen
As jy my wil he
Wat sal jou pappa dan se
As jy my wil druk
Druk my dat ek le
As jy my wil he
Daars n plek in my garage waar jou kar staan
Ooh nanane
Daars n spyker teen my muur vir jou fotoraam
Ooh nanananane
Daars n plekkie op my bank
Daar plek vir twee
Ooh nanane
Daars n stoof in die kombuis wat ek vir jou wil gee
Ooh nanane
As jy my wil he
Staan dan op n stoel en se
As jy my wil soen
Wys my hoe jy dit wil doen
As jy my wil he
Wat sal jou pappa dan se
As jy my wil druk
Druk my dat ek le
As jy my wil he
Daars n mondjie op die stoep en jy wag vir jou
Ooh nanane

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Welcher Song ist nicht von Britney Spears?

Fans

»As Jy My Wil Hê« gefällt bisher niemandem.