Kom haal my Songtext
von Die Heuwels Fantasties
Kom haal my Songtext
Ek kyk na die boom
Ek kyk na hierdie stroom
Ek kyk na die berge
Ek kyk na die voëls
En as jy na my kyk, wat sien jy?
As jy my onthou. Onthou jy kan op my vertrou
As jy iets nodig kry, gee my net ′n lui
Dink aan die boom.
Dink jy hy gee om?
Dink aan die berge
Dink aan die voëls
En as jy aan my dink, waaroor wonder jy?
As jy my onthou. Onthou jy kan op my vertrou
As jy iets nodig kry, gee my net 'n lui
En se kom haal my
Kom haal my
Kom haal my
Gee my net ′n lui
Al wat ek, kort is 'n ja en teerpad
Om die groot blou, onbekende aan te pak
Al weet ons daar's nie sin daarin nie
Kan mens net nie jouself help nie
Jy moet mos daar wees en aan dit vat
Al wat mens kort is ′n ja
Kan jy my onthou?
Kan jy my onthou?
Ek is die man in jou
Ek is die vrou in jou
As jy my onthou. Onthou jy kan op my vertrou
As jy iets nodig kry, gee my net ′n lui
En se kom haal my
Kom haal my
Kom haal my
Lyrics by: Shroom
Ek kyk na hierdie stroom
Ek kyk na die berge
Ek kyk na die voëls
En as jy na my kyk, wat sien jy?
As jy my onthou. Onthou jy kan op my vertrou
As jy iets nodig kry, gee my net ′n lui
Dink aan die boom.
Dink jy hy gee om?
Dink aan die berge
Dink aan die voëls
En as jy aan my dink, waaroor wonder jy?
As jy my onthou. Onthou jy kan op my vertrou
As jy iets nodig kry, gee my net 'n lui
En se kom haal my
Kom haal my
Kom haal my
Gee my net ′n lui
Al wat ek, kort is 'n ja en teerpad
Om die groot blou, onbekende aan te pak
Al weet ons daar's nie sin daarin nie
Kan mens net nie jouself help nie
Jy moet mos daar wees en aan dit vat
Al wat mens kort is ′n ja
Kan jy my onthou?
Kan jy my onthou?
Ek is die man in jou
Ek is die vrou in jou
As jy my onthou. Onthou jy kan op my vertrou
As jy iets nodig kry, gee my net ′n lui
En se kom haal my
Kom haal my
Kom haal my
Lyrics by: Shroom
Writer(s): Fred Den Hartog, Hunter Kennedy, Pierre Greeff Lyrics powered by www.musixmatch.com