Songtexte.com Drucklogo

Kan nie (jou hart vind nie) Songtext
von Die Heuwels Fantasties

Kan nie (jou hart vind nie) Songtext

Wil jy uit die stad uit trek?
Hier gebly vir 'n ruk,
Is jy nou oor dit?
Dink jy almal hier is eintlik mal?

Is jy bly as jy verdwyn,
Dat ek die een sal wees wat wonder oor jou?
Jy moet weet,
Dit sal moeilik wees vir my om van jou te vergeet.

Ek kan nie jou hart vind nie.
Ek soek dit, maar ek kry dit nie.
Ek kan nie
Jou hart vind nie.
Ek dink dis beter so
Meer as een hart is dalk nutteloos.
Ek kan nie
Jou hart vind nie.


'N Vaal jas hou ons van kleins af dop,
Flankeer met die lewe en rol in die hooimiede rond,
Opsoek van die naald
Totdat ons die emmer skop.'

Is ek liewer vir jou as jy vir my?
Sal jy eerder dit of dat as om saam met my...
Of wat se jy?
Wat se jy?

Ek kan nie jou hart vind nie.
Ek soek dit, maar ek kry dit nie.
Ek kan nie
Jou hart vind nie.
Ek dink dis beter so,
Meer as een hart is dalk nutteloos.
Ek kan nie
Jou hart vind nie.
Ek kan nie.
Kan nie...

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Die Heuwels Fantasties

Quiz
Wer singt das Lied „Applause“?

Fans

»Kan nie (jou hart vind nie)« gefällt bisher niemandem.